Guillaume DU TOIT + Sara COCHET

1 child
16901714
Birth: before August 6, 1690 35
Death: before January 14, 1714

Facts and events

Marriage
Text:

Lorna Newcomb and Ockert Malan, compilers, Annale van Nederduits Gereformeerde Moedergemeente Stellenbosch No 1.., CD-ROM (Stellenbosch) Die Genootskap vir die Kerkversameling, 2004 0-9584832-1-3), Baptism Register, Lorna:
16.5.1688 trou "Guiliam du Toit vryborger aan Stellenbos jongman met Sara Cochet weduwe van Pieter de Klercq geboortigh van Ost Zouborgh." Sara was die moeder van Abraham, Jeanne en Joost de Klerk.
Lorna:
Guilliam du Toit kom na die Kaap met sy broer Francois in die `Vryheit' en land op 23.6.1686. 16.5.1688 trou "Guiliam du Toit vryborger aan Stellenbos jongman met Sara Cochet weduwe van Pieter de Klercq geboortigh van Ost Zouborgh." Hy boer op Aan 't Pad (Cloetesdal). Guilliam het 'n aktiewe rol in sy samelewing gespeel. Hy was diaken en ouderling van Stellenbosch kerk en het as heemraad gedien. Hy was 'n vurige teenstaander van WA van der Stel.. Hereinafter cited as Palmkronieke I Baptisms.

Last change
September 17, 201701:52:08
Author of last change: wouter-cjh