Pieter MEINTJES, 1729–1811?> (aged 81 years)
- Name
- Pieter /MEINTJES/
- Given names
- Pieter
- Surname
- MEINTJES
Baptism
|
Citation details: https://www.stamouers.com/stamouers/k-to-m/322-meintjes-hendrik Text: EKSTRA OPMERKINGS DEUR AM VAN RENSBURG Hendrik MEINTJES (Meijntjes) van den Berg van Munsterland (hy was ook bekend as Johann Heinrich), Hy was gebore in 1675 in Duitsland. Hy trou in Stellenbosch op 14 Januarie 1709 met Christina BASTIAANSZ, sy was gedoop die dogter van Francois Bastiaansz en Anna Maria de Leeuw in Kaapstad 10 Augustus 1687. Sy was die weduwee van Heinrich Hörsel (hy was ook bekend as Gozelke) Kyk onder Hörsel vir meer inligting oor haar. KINDERS b2 Francis = Stellenbosch 10 Desember 1713 b3 Anna Maria = Kaapstad 22 November 1716 b4 Johannes = Kaapstad 23 Julie 1719 + Waveren 9 Januarie 1764 x Waveren 12 Mei 1747 Jacoba van Wijk = 4 Feb 1725 + Kaapstad 5 Sep 1788 d.v. Arie van Wijk en Anthoinetta Campher b5 Margaretha = Kaapstad 26 Apr 1722 x Kaapstad 17 Okt 1745 Anthony van der Mey van Amsterdam b6 Anna Elizabeth = Kaapstad 9 Apr 1724 x Kaapstad 28 Apr 1748 Johan Valentin Eckard van Maagdeburg b7 Geertruida = Drakenstein 22 Sep 1726 b8 Pieter = Drakenstein 16 Okt 1729 + Cradock 1811 ongetroud In sy ou dag was hy so arm dat hulle vir hom klere moes gee. In 1752 word Eva Coetsee gevra om hom op te pas vir 4 Rds per maand, sy vra dat hulle die bedrag tot 8 Rds moet maak, want dit was so "n groot beslommernis om hom op te pas en hy was vol van alle "ongediertes". In 1753 het sy skoonseun Hasse hom ingeneem en na hom gekyk. Hendrik sterwe in Kaapstad die 17 Oktober 1762. Bronne: Bydrae deur: |
---|---|
Death of a brother
|
Source: Meintjes 1675 - 1971
Citation details: Page: 9 Text: Johannes † Waveren 9.1.1764 |
Death of a father
|
|
Death of a mother
|
|
Family as a child
|
|
Death
|
Source: Meintjes 1675 - 1971
|
Last change
|
Author of last change: wouter-cjh |
Descendants of Pieter MEINTJES
-
Generation 1
Pieter MEINTJES, son of Hendrik MEIJNTJES VAN DEN BERG and Christina BASTIAANZ, was baptized on October 16, 1729 and died in 1811 at the age of 81 years.
Ancestors of Pieter MEINTJES
-
Generation 1
Pieter MEINTJES, son of Hendrik MEIJNTJES VAN DEN BERG and Christina BASTIAANZ, was baptized on October 16, 1729 and died in 1811 at the age of 81 years.
Generation 2 back to topHendrik MEIJNTJES VAN DEN BERG was born in 1675 in Germany.
Christina BASTIAANZ, daughter of Francois BASTIAANZ and Anna Maria DE LEEUW, was baptized on August 10, 1687 in Cape Town, Western Cape, South Africa.
Generation 3 back to topFrancois BASTIAANZ was born about 1660 in Armentieres.
Anna Maria DE LEEUW was born about 1665.