Jan Corneliszn NIJS–1671
- Name
- Jan Corneliszn NIJS
- Given names
- Jan Corneliszn
- Surname
- NIJS
Marriage | Daantie RIJKE — View this family about 1670 Source: The First Fifty Years Project Citation details: http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7381.htm Text: Johan Frederik (Frikkie) Uys – e-mail address, "Familia (Die Eerste Uys)", Familia (Die Eerste Uys) Vol.48, Nr. 1 (2011): JC Nijs . Jan Corneliszn NIJS, CJ se pa. Gebore ca 1650 (geboorteplek onbekend). .n Matroos van Amsterdam. Trou ca 1670 met Datie RIJKEN. Jan sterf kort na die doop van sy enigste kind in 1671 (waarskynlik op see, gedurende die derde Anglo-Nederlandse oorlog). Hy laat niks na nie. |
Birth of a son#1 | Cornelis Jansz UYS before 3 July 1671 Source: The First Fifty Years Project Citation details: http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7381.htm Text: Johan Frederik (Frikkie) Uys – e-mail address, "Familia (Die Eerste Uys)", Familia (Die Eerste Uys) Vol.48, Nr. 1 (2011): Cornelis Janzn NIJS (CJ). Gedoop 3.7.1671 in die Oude Kerk, Amsterdam. Sy pa, Jan NIJS, 'n matroos, is kort na sy geboorte oorlede, sonder 'n nalatenskap om sy vrou en kind te versorg. Toe CJ se ma in 1676 met Jan DE LANGE trou en Kaap toe
verhuis, is die vyf-jarige CJ blykbaar by familie in Leiden gelaat. |
Baptism of a son | Cornelis Jansz UYS 3 July 1671 Source: The First Fifty Years Project Citation details: http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7381.htm Text: Johan Frederik (Frikkie) Uys – e-mail address, "Familia (Die Eerste Uys)", Familia (Die Eerste Uys) Vol.48, Nr. 1 (2011): Cornelis Janzn NIJS (CJ). Gedoop 3.7.1671 in die Oude Kerk, Amsterdam. Sy pa, Jan NIJS, 'n matroos, is kort na sy geboorte oorlede, sonder 'n nalatenskap om sy vrou en kind te versorg. Toe CJ se ma in 1676 met Jan DE LANGE trou en Kaap toe
verhuis, is die vyf-jarige CJ blykbaar by familie in Leiden gelaat. |
Death | 1671 Source: The First Fifty Years Project Citation details: http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7699.htm Text: Johan Frederik (Frikkie) Uys – e-mail address, "Familia (Die Eerste Uys)", Familia (Die Eerste Uys) Vol.48, Nr. 1 (2011): JC Nijs . Jan Corneliszn NIJS, CJ se pa. Gebore ca 1650 (geboorteplek onbekend). .n Matroos van Amsterdam. Trou ca 1670 met Datie RIJKEN. Jan sterf kort na die doop van sy enigste kind in 1671 (waarskynlik op see, gedurende die derde Anglo-Nederlandse oorlog). Hy laat niks na nie. |
Last change | 4 May 2013 – 14:27:30 by: Wouter Hanekom |
Marriage
Birth of a son
Death
Last change